Ek het ‘n bietjie navorsing gedoen en hierdie Wiccam ellemente gevind wat in die Harry Potter boeke gebruik word:
In die HP boek gebruik hulle “spells”. Wiccan sê die voglende: “Spells are one of many ritual activities that many Wiccans engage in. Not all Wiccans cast spells; they are a matter of personal preference.”
In die HP boek praat hulle van “charms”. Wiccan sê die volgende: “a “chanted word, phrase, or verse assumed to have magic over to help or hurt; an incantation.”
In die HP boek praat hulle van “wands”. Wiccan sê die volgende: “The wand is a symbol of air. It should be noted that in Ritual Magick, wands are of the fire element, and the dagger is of air. Wiccan practice generally reverses these designations, largely due to the union of the chalice with the dagger in ritual. Wiccan wands are usually made of wood, copper, or crystal, and can be quite ornate and personal in their design. Of all the witch’s tools, it is the most personal”
In die HP broek gebruik hulle ‘n “broom”. Wiccan sê die volgende: “The Besom, or Broom, fills a largely symbolic role in Wiccan practice. Derived from European witchcraft folklore of broom dancing and flying, the broom is used today for symbolic cleansing or purification. A typical besom ritual uses the broom to “sweep” negative energy from a home or other space.”
In die HP boek praat hulle van “witchcraft”. Wiccan sê die volgende: “WICCA (sometimes called Wicce, Witchcraft, The Craft, or The Old Religion by its practitioners)”
Die waarskuwings teen die Harry Potter reeks gaan oor die blootstelling aan Wiccan (veral omdat daar so baie wiccan terme gebruik word in die boeke). Daar is ‘n kans dat mense met die “regte” heksery gaan peuter nadat hulle blootgestel is aan wiccan in die reeks. (en DIT is waarteen die waarskuwing is.)
Ek sê nie jy is ‘n heks/satanis/goed/sleg as jy die Harry Potter reeks lees nie. Dit is elkeen se eie keuse (ek waarsku net teen die gevaar daarvan).